LEVITIKUS 11:29
LEVITIKUS 11:29-30 Bybel vir almal (ABA)
“Hierdie klein diertjies wat op die aarde kruip, is vir julle onrein: molle, muise, akkedisse, geitjies, likkewane en verkleurmannetjies.
LEVITIKUS 11:29 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die volgende is vir julle onrein onder die ongediertes wat op die aarde wemel: die mol en die muis en die akkedis volgens sy soorte
LEVITIKUS 11:29 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Die volgende diertjies wat volop voorkom in die veld, moet julle as onrein beskou: molle, muise en al die akkedissoorte
LEVITIKUS 11:29 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“ ‘Onder die kruipende diere wat op die grond rondbeweeg, is die volgende vir julle onrein: muishonde, muise en alle soorte paddas
LEVITIKUS 11:29 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ook hierdie sal vir julle onrein wees onder die kruipende diere wat op die aarde kruip; die wesel en die muis en die skilpad volgens sy soorte