LEVITIKUS 11:2
LEVITIKUS 11:2 Bybel vir almal (ABA)
“Julle moet vir die Israeliete sê: Julle mag net party diere eet, julle mag nie van al die diere op die aarde eet nie.
LEVITIKUS 11:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Spreek met die kinders van Israel en sê: Dit is die diere wat julle mag eet van al die viervoetige diere wat op die aarde is.
LEVITIKUS 11:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Sê vir die Israeliete: Van al die diere wat op land hou, mag julle
LEVITIKUS 11:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“ Praat met die Israeliete en sê, ‘Van al die diere op land mag julle die volgende eet
LEVITIKUS 11:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Spreek met die kinders van Israel en sê: Dit is die diere wat julle sal eet onder al die diere wat op die aarde is.