KLAAGLIEDERE 3:2
KLAAGLIEDERE 3:2 Bybel vir almal (ABA)
Ek het gevoel Hy jaag my en Hy bring my in 'n donker plek waar daar nie lig is nie.
KLAAGLIEDERE 3:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
My het Hy gelei en laat wandel in duisternis sonder lig.
KLAAGLIEDERE 3:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy het my die donker in gejaag, my laat loop op 'n pad sonder lig.
KLAAGLIEDERE 3:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy het my gedryf, my in die donker laat loop, sonder lig.
KLAAGLIEDERE 3:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hy het my gelei en my in die duisternis gebring, maar nie in die lig nie.