JOHANNES 8:5
JOHANNES 8:5 Bybel vir almal (ABA)
Die Wette van Moses sê ons moet vroue wat dit doen, doodgooi met klippe. Wat sê jy, wat moet ons doen?”
Deel
Lees JOHANNES 8JOHANNES 8:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en Moses het ons in die wet bevel gegee om sulke vroue te stenig; maar U, wat sê U?
Deel
Lees JOHANNES 8JOHANNES 8:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Moses het ons in die wet beveel om sulke vrouens te stenig, maar u, wat sê u?”
Deel
Lees JOHANNES 8