JOHANNES 8:29
JOHANNES 8:29 Bybel vir almal (ABA)
Die Vader wat My na die wêreld gestuur het, is by My. Hy het My nie alleen gelos nie, want Ek doen altyd die dinge waarvan Hy hou.”
Deel
Lees JOHANNES 8JOHANNES 8:29 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Hy wat My gestuur het, is met My; die Vader het My nie alleen gelaat nie, omdat Ek altyd doen wat Hom welgevallig is.
Deel
Lees JOHANNES 8JOHANNES 8:29 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy wat My gestuur het, is by My. Hy het My nie alleen gelaat nie, omdat Ek altyd doen wat Hy wil.”
Deel
Lees JOHANNES 8