JOHANNES 4:7
JOHANNES 4:7 Bybel vir almal (ABA)
'n Vrou uit Samaria het daar kom water skep. Jesus het vir haar gevra: “Gee asseblief vir my water om te drink.”
Deel
Lees JOHANNES 4JOHANNES 4:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Daar kom 'n vrou uit Samaría om water te skep. Jesus sê vir haar: Gee vir My water om te drink
Deel
Lees JOHANNES 4JOHANNES 4:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daar kom toe 'n Samaritaanse vrou water haal, en Jesus vra vir haar: “Gee My 'n bietjie water om te drink.”
Deel
Lees JOHANNES 4