JOHANNES 4:46
JOHANNES 4:46 Bybel vir almal (ABA)
Jesus het weer na Kana in Galilea gegaan. Dit is die stad waar Hy die water in wyn verander het. In die stad Kapernaum was daar 'n amptenaar van die koning. Sy seun was baie siek.
Deel
Lees JOHANNES 4JOHANNES 4:46 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Jesus het dan weer gekom te Kana in Galiléa, waar Hy die water wyn gemaak het. En daar was 'n sekere koninklike beampte wie se seun in Kapérnaüm siek was.
Deel
Lees JOHANNES 4JOHANNES 4:46 Afrikaans 1983 (AFR83)
Jesus het toe weer na Kana in Galilea toe gegaan, waar Hy die water wyn gemaak het. In Kapernaum was daar 'n sekere regeringsamptenaar wie se seun siek was.
Deel
Lees JOHANNES 4