JOHANNES 4:40
JOHANNES 4:40 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Toe die Samaritane by Jesus aankom, het hulle Hom gevra om by hulle tuis te gaan. En Hy het twee dae lank daar oorgebly.
Deel
Lees JOHANNES 4JOHANNES 4:40 Bybel vir almal (ABA)
Toe die Samaritane by Jesus kom, het hulle vir Hom gevra om by hulle te bly. Hy het twee dae daar gebly.
Deel
Lees JOHANNES 4JOHANNES 4:40 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe die Samaritane dan by Hom kom, het hulle by Hom aangedring om by hulle te bly; en Hy het daar twee dae gebly.
Deel
Lees JOHANNES 4