JOHANNES 4:23
JOHANNES 4:23 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis hê dat die mense wat Hom aanbid, dit so moet doen.
Deel
Lees JOHANNES 4JOHANNES 4:23 Bybel vir almal (ABA)
Ek het gesê daar sal 'n tyd kom, en die tyd is nou hier. Nou sal die Heilige Gees die mense help om God reg te aanbid. Die Vader wil graag mense hê wat Hom so aanbid.
Deel
Lees JOHANNES 4JOHANNES 4:23 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar daar kom 'n uur, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader in gees en waarheid sal aanbid; want die Vader soek ook mense wat Hom só aanbid.
Deel
Lees JOHANNES 4