JOHANNES 4:19
JOHANNES 4:19 Bybel vir almal (ABA)
Die vrou sê toe vir Jesus: “Meneer, ek sien jy is 'n profeet.
Deel
Lees JOHANNES 4JOHANNES 4:19 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die vrou sê vir Hom: Here, ek sien dat U 'n profeet is.
Deel
Lees JOHANNES 4JOHANNES 4:19 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die vrou het vir Hom gesê: “Meneer, ek sien dat u 'n profeet is.
Deel
Lees JOHANNES 4