JOHANNES 4:12
JOHANNES 4:12 Bybel vir almal (ABA)
Jy is nie beter as ons voorvader Jakob nie. Hy en sy seuns en sy diere het almal hier water gedrink en hy het hierdie put vir ons gegee.”
Deel
Lees JOHANNES 4JOHANNES 4:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
U is tog nie groter as ons vader Jakob nie, wat die put aan ons gegee het en self daaruit gedrink het, en sy seuns en sy vee?
Deel
Lees JOHANNES 4JOHANNES 4:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
Jy is tog nie tot meer in staat as ons voorvader Jakob wat hierdie put vir ons gegee het en self saam met sy seuns en sy diere daaruit gedrink het nie?”
Deel
Lees JOHANNES 4