JOHANNES 18:8
JOHANNES 18:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Jesus antwoord: Ek het vir julle gesê dat dit Ek is. As julle My dan soek, laat hierdie manne weggaan
Deel
Lees JOHANNES 18JOHANNES 18:8 Bybel vir almal (ABA)
Jesus het vir hulle gesê: “Ek het vir julle gesê dit is Ek. Dit is vir Mý wat julle wil vang, daarom kan julle my dissipels laat gaan.”
Deel
Lees JOHANNES 18JOHANNES 18:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe sê Jesus: “Ek het vir julle gesê dit is Ek. As julle My soek, laat die mense hier by My dan toe om weg te gaan.”
Deel
Lees JOHANNES 18JOHANNES 18:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Jesus het geantwoord: “Ek het vir julle gesê, Ek Is Hy. As julle dan na My soek, laat hierdie mense gaan.”
Deel
Lees JOHANNES 18JOHANNES 18:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Jesus antwoord: Ek het vir julle gesê dat dit Ek is; as julle My daarom soek, laat hulle weggaan.
Deel
Lees JOHANNES 18