JOHANNES 18:32
JOHANNES 18:32 Bybel vir almal (ABA)
Dit het gebeur sodat die woorde kan waar word wat Jesus gesê het. Hy het voorheen gesê hoe Hy sal sterf.
Deel
Lees JOHANNES 18JOHANNES 18:32 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
sodat die woord van Jesus vervul sou word wat Hy gesê het om aan te dui hoedanige dood Hy sou sterwe.
Deel
Lees JOHANNES 18JOHANNES 18:32 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dit het gebeur sodat die woorde van Jesus vervul kon word wat Hy gesê het toe Hy aangedui het op watter manier Hy sou sterwe.
Deel
Lees JOHANNES 18JOHANNES 18:32 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
sodat die woorde wat Jesus gesê het om aan te toon watter dood Hy sou sterf, vervul sou word.
Deel
Lees JOHANNES 18JOHANNES 18:32 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Sodat die woord van Jesus vervul sou word wat Hy gespreek het deur aan te dui watter dood hy sou sterwe.
Deel
Lees JOHANNES 18