JOHANNES 18:29
JOHANNES 18:29 Bybel vir almal (ABA)
Pilatus, die goewerneur, het uitgegaan na die Jode daar buite. Hy het vir hulle gesê: “Julle moet vir my sê wat hierdie man Jesus verkeerd gedoen het.”
Deel
Lees JOHANNES 18JOHANNES 18:29 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Pilatus het na hulle uitgekom en gesê: Watter beskuldiging bring julle teen hierdie man in?
Deel
Lees JOHANNES 18JOHANNES 18:29 Afrikaans 1983 (AFR83)
Pilatus het buite na hulle toe uitgegaan en gevra: “Watter aanklag bring julle teen hierdie man in?”
Deel
Lees JOHANNES 18JOHANNES 18:29 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
•Pilatus het uitgegaan na hulle toe en gevra: “Watter aanklag lê julle teen hierdie man?”
Deel
Lees JOHANNES 18JOHANNES 18:29 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Pilatus het toe uitgegaan na hulle en gesê: Watter beskuldiging bring julle teen hierdie man?
Deel
Lees JOHANNES 18