JOHANNES 18:27
JOHANNES 18:27 Bybel vir almal (ABA)
Maar Petrus het weer gesê hy ken nie vir Jesus nie. Toe het die haan gekraai.
Deel
Lees JOHANNES 18JOHANNES 18:27 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Petrus het dit weer ontken; en dadelik het die haan gekraai.
Deel
Lees JOHANNES 18JOHANNES 18:27 Afrikaans 1983 (AFR83)
Petrus het dit weer ontken, en net daarna het daar 'n haan gekraai.
Deel
Lees JOHANNES 18JOHANNES 18:27 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Petrus het dit weer ontken. En onmiddellik het 'n haan gekraai.
Deel
Lees JOHANNES 18JOHANNES 18:27 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Petrus het toe weer ontken, en dadelik het die haan gekraai.
Deel
Lees JOHANNES 18