JOHANNES 18:24
JOHANNES 18:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Annas het Hom toe geboei na Kajafas, die hoofpriester, gestuur.
Deel
Lees JOHANNES 18JOHANNES 18:24 Bybel vir almal (ABA)
Toe het Annas vir Jesus na Kajafas gestuur. Kajafas was die hoëpriester. Jesus was nog vasgebind.
Deel
Lees JOHANNES 18JOHANNES 18:24 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Annas het Hom geboeid na Kájafas, die hoëpriester, gestuur.
Deel
Lees JOHANNES 18JOHANNES 18:24 Afrikaans 1983 (AFR83)
Annas het Hom toe geboei na die hoëpriester Kajafas toe gestuur.
Deel
Lees JOHANNES 18JOHANNES 18:24 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Annas het Hom toe geboeid na die hoëpriester Kajafas weggestuur.
Deel
Lees JOHANNES 18