JOHANNES 18:21
JOHANNES 18:21 Bybel vir almal (ABA)
Hoekom vra jy hierdie dinge vir My? Jy moet vir die mense gaan vra wat My gehoor het. Hulle weet wat Ek gesê het.”
Deel
Lees JOHANNES 18JOHANNES 18:21 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Wat ondervra u My? Ondervra hulle wat gehoor het wat Ek tot hulle gespreek het; hulle weet tog wat Ek gesê het.
Deel
Lees JOHANNES 18JOHANNES 18:21 Afrikaans 1983 (AFR83)
Waarom ondervra u My? Ondervra dié wat gehoor het wat Ek vir hulle gesê het. Hulle weet wat Ek gesê het.”
Deel
Lees JOHANNES 18JOHANNES 18:21 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Waarom ondervra u My? Ondervra hulle wat gehoor het wat Ek vir hulle gesê het. Hulle weet wat Ek gesê het.”
Deel
Lees JOHANNES 18JOHANNES 18:21 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Waarom vra jy My? vra die wat My gehoor het, wat Ek vir hulle gesê het; kyk, hulle weet wat Ek gesê het.
Deel
Lees JOHANNES 18