JOHANNES 18:18
JOHANNES 18:18 Bybel vir almal (ABA)
Dit was koud. Daarom het die slawe en die wagte vuur gemaak en hulle het hulleself warm gemaak. Petrus het ook by hulle gestaan en hy het homself warm gemaak.
JOHANNES 18:18 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die diensknegte en die dienaars het by 'n koolvuur gestaan wat hulle gemaak het — want dit was koud — en hulle het hul warm gemaak. En Petrus het by hulle gestaan en hom warm gemaak.
JOHANNES 18:18 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die slawe en die wagte het hulle gestaan en warm maak by die vuur wat hulle gemaak het omdat dit koud was. En Petrus het hom ook saam met hulle gestaan en warm maak.
JOHANNES 18:18 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die slawe en die tempelwagte het hulle gestaan en warm maak by 'n koolvuur wat hulle gemaak het, omdat dit koud was. Ook Petrus het hom daar by hulle gestaan en warm maak.
JOHANNES 18:18 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En die dienaars en die dienaars het daar gestaan wat 'n kole vuur gemaak het; want dit was koud, en hulle het hulself warm gemaak, en Petrus het by hulle gestaan en hom warm gemaak.