JOHANNES 12:41
JOHANNES 12:41 Bybel vir almal (ABA)
Jesaja het dit alles gesê, want hy het gesien Jesus is God. Hy het van Jesus gepraat.
Deel
Lees JOHANNES 12JOHANNES 12:41 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Dit het Jesaja gesê toe hy sy heerlikheid gesien en van Hom gespreek het.
Deel
Lees JOHANNES 12JOHANNES 12:41 Afrikaans 1983 (AFR83)
Jesaja het dit gesê omdat hy die heerlikheid van die Here gesien en oor Hom gepraat het.
Deel
Lees JOHANNES 12JOHANNES 12:41 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Dit het Jesaja gesê, omdat hy sy heerlikheid gesien en oor Hom gepraat het.
Deel
Lees JOHANNES 12JOHANNES 12:41 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Dit het Jesaja gesê toe hy sy heerlikheid sien en van Hom gespreek het.
Deel
Lees JOHANNES 12