JOHANNES 12:32
JOHANNES 12:32 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer Ek hoog bo die grond is, dan sal Ek almal nader trek na My toe.”
Deel
Lees JOHANNES 12JOHANNES 12:32 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Ek, as Ek van die aarde verhoog word, sal almal na My toe trek.
Deel
Lees JOHANNES 12JOHANNES 12:32 Afrikaans 1983 (AFR83)
En as Ek van die aarde af verhoog is, sal Ek almal na My toe trek.”
Deel
Lees JOHANNES 12JOHANNES 12:32 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
En as Ek van die aarde af verhoog word, sal Ek almal na My toe trek.”
Deel
Lees JOHANNES 12