JOHANNES 12:28
JOHANNES 12:28 Bybel vir almal (ABA)
Jesus het gebid en gesê: “Vader, wys dat U God is!” Toe het God uit die hemel gesê: “Ek het gewys dat Ek God is en Ek sal dit weer doen.”
JOHANNES 12:28 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Vader, verheerlik u Naam! Daar het toe 'n stem uit die hemel gekom: Ek hét dit verheerlik, en Ek sal dit weer verheerlik.
JOHANNES 12:28 Afrikaans 1983 (AFR83)
Vader, verheerlik u Naam!” Toe het daar 'n stem uit die hemel gekom: “Ek het my Naam verheerlik, en Ek sal dit weer verheerlik.”
JOHANNES 12:28 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Vader, verheerlik u Naam!” Daar het toe 'n stem uit die hemel gekom: “Ek het dit verheerlik, en Ek sal dit weer verheerlik.”
JOHANNES 12:28 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Vader, verheerlik u Naam. Toe kom daar 'n stem uit die hemel wat sê: Ek het dit verheerlik en sal dit weer verheerlik.