JOHANNES 12:2
JOHANNES 12:2 Bybel vir almal (ABA)
Die mense het vir Jesus 'n ete gemaak. Marta het die kos bedien en Lasarus was een van die mense wat saam met Jesus geëet het.
JOHANNES 12:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hulle het toe vir Hom daar 'n maaltyd berei, en Martha het bedien; en Lasarus was een van die wat saam met Hom aan tafel was.
JOHANNES 12:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daar het hulle vir Jesus 'n ete gegee. Marta het bedien, en Lasarus was een van dié wat saam met Hom aan tafel was.
JOHANNES 12:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Daar het hulle vir Hom toe 'n maaltyd voorberei, en Martha het hulle bedien. Lasarus was een van dié wat saam met Hom aan tafel was.
JOHANNES 12:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Daar het hulle vir hom 'n maaltyd gemaak; en Marta het bedien, maar Lasarus was een van die wat saam met hom aan tafel gesit het.