JOHANNES 12:12
JOHANNES 12:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
DIE volgende dag het 'n groot menigte feesgangers, toe hulle hoor dat Jesus na Jerusalem kom
Deel
Lees JOHANNES 12JOHANNES 12:12 Bybel vir almal (ABA)
Die volgende dag het die mense gehoor dat Jesus na Jerusalem kom. Daar was baie mense in Jerusalem om die Paasfees te vier.
Deel
Lees JOHANNES 12JOHANNES 12:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die volgende dag het die groot menigte mense wat na die fees toe gekom het, gehoor dat Jesus na Jerusalem toe kom.
Deel
Lees JOHANNES 12JOHANNES 12:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die volgende dag het die groot skare wat vir die fees gekom het, en wat gehoor het dat Jesus na Jerusalem kom
Deel
Lees JOHANNES 12JOHANNES 12:12 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die volgende dag het baie mense wat na die fees gekom het, toe hulle hoor dat Jesus na Jerusalem kom
Deel
Lees JOHANNES 12