JOHANNES 12:11
JOHANNES 12:11 Bybel vir almal (ABA)
want baie van die Jode het gehoor dat Jesus vir Lasarus weer laat lewe het, en hulle het in Jesus geglo. Hulle het nie meer soos die ander Jode gedink nie.
Deel
Lees JOHANNES 12JOHANNES 12:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
omdat baie van die Jode deur hom weggegaan en in Jesus geglo het.
Deel
Lees JOHANNES 12JOHANNES 12:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
omdat baie van die Jode deur hom na Jesus toe oorgeloop en in Hom geglo het.
Deel
Lees JOHANNES 12JOHANNES 12:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
omdat deur hom baie van die Jode oorgeloop en in Jesus geglo het.
Deel
Lees JOHANNES 12