JEREMIA 30:13 - Compare All Versions
JEREMIA 30:13 AFR83 (Afrikaans 1983)
Niemand kan jou saak stel nie; daar is nie 'n raat vir jou sweer nie.
Deel
JEREMIA 30 AFR83JEREMIA 30:13 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Niemand verskaf reg aan jou nie; daar is geen medisyne vir die sweer, geen genesing vir jou nie.
Deel
JEREMIA 30 AFR53JEREMIA 30:13 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Niemand kan julle saak behartig nie. Daar is ook nie medisyne vir julle wonde of genesing vir julle nie.
Deel
JEREMIA 30 NLVJEREMIA 30:13 DB (Die Boodskap)
Daar is niemand wat julle kan help nie. Daar is ook nie medisyne vir julle wonde nie. Verder is daar geen hoop dat julle gesond sal word nie.
Deel
JEREMIA 30 DBJEREMIA 30:13 ABA (Bybel vir almal)
Almal sê julle is skuldig, niemand help julle nie, julle seerplekke word nie gesond nie.
Deel
JEREMIA 30 ABAJEREMIA 30:13 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Daar is niemand wat jou regsaak behartig nie. Vir die wond is daar geen medisyne nie; daar is geen herstel vir jou nie.
Deel
JEREMIA 30 AFR20JEREMIA 30:13 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Daar is niemand om jou saak te verdedig, dat jy verbind kan word nie; jy het geen genesende medisyne nie.
Deel
JEREMIA 30 CAB23