JEREMIA 28:7
JEREMIA 28:7 Bybel vir almal (ABA)
Maar luister eers wat ek vir jou en vir al die mense sê
Deel
Lees JEREMIA 28JEREMIA 28:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar luister tog na hierdie woord wat ek spreek voor jou ore en voor die ore van die hele volk
Deel
Lees JEREMIA 28JEREMIA 28:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar luister tog na wat ek nou gaan sê sodat jy en die hele volk dit kan hoor.
Deel
Lees JEREMIA 28JEREMIA 28:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar hoor tog hierdie woord wat ek direk vir jou en ten aanhore van die hele volk sê
Deel
Lees JEREMIA 28JEREMIA 28:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Nogtans, hoor jy nou hierdie woord wat Ek voor jou ore en voor die ore van die hele volk spreek
Deel
Lees JEREMIA 28