YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JEREMIA 28:17

JEREMIA 28:17 Bybel vir almal (ABA)

Die profeet Gananja het in daardie jaar gesterf, in die sewende maand.

Deel
Lees JEREMIA 28

JEREMIA 28:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En die profeet Hanánja het in dié jaar, in die sewende maand, gesterwe.

Deel
Lees JEREMIA 28

JEREMIA 28:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

In die sewende maand van daardie jaar is die profeet Gananja dood.

Deel
Lees JEREMIA 28

JEREMIA 28:17 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Die profeet Gananja het in daardie jaar, in die sewende maand, gesterf.

Deel
Lees JEREMIA 28

JEREMIA 28:17 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Daarom het die profeet Hanánja dieselfde jaar in die sewende maand gesterf.

Deel
Lees JEREMIA 28

JEREMIA 28:17 Die Boodskap (DB)

Gananja is twee maande later, in die sewende maand van daardie jaar, dood.

Deel
Lees JEREMIA 28

JEREMIA 28:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

In die sewende maand van daardie jaar het Gananja gesterf.

Deel
Lees JEREMIA 28
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's