RIGTERS 7:19
RIGTERS 7:19 Bybel vir almal (ABA)
Gideon en die 100 manne by hom het by die kamp aangekom toe die middel-wagbeurt begin het, net nadat die nuwe wagte op hulle plekke kom staan het. Toe Gideon en die manne by hom die ramshorings blaas en die kruike stukkend slaan
RIGTERS 7:19 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe kom Gídeon en die honderd man wat by hom was, by die buitenste lyn van die laer, met die begin van die middelste nagwaak toe hulle skaars die wagte uitgesit het, en hulle blaas op die ramshorings en slaan die kruike stukkend wat hulle in hul hand gehad het.
RIGTERS 7:19 Afrikaans 1983 (AFR83)
Gideon en die honderd man by hom het tot by die onderpunt van die kamp gegaan. Dit was in die nag, aan die begin van die middelste wagaflos, en die wagte was net klaar omgeruil. Toe blaas Gideon-hulle die ramshorings en breek die erdekruike.
RIGTERS 7:19 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Gideon en die honderd man wat by hom was, kom toe by die kant van die kamp aan teen die begin van die middelste nagwaak, net toe die wagte behoorlik opgestel was. Hulle blaas toe op die ramshorings en breek die kruike wat in hulle hande was, stukkend.
RIGTERS 7:19 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En Gideon en die honderd man wat by hom was, het aan die buitekant van die laer aan die begin van die middelste wag gekom; en hulle het die wag net pas gestel, en hulle het op die ramshorings geblaas en die kruike wat in hulle hande was, verbreek.