Rigters 7:19

Rigters 7:19 CAB23

En Gideon en die honderd man wat by hom was, het aan die buitekant van die laer aan die begin van die middelste wag gekom; en hulle het die wag net pas gestel, en hulle het op die ramshorings geblaas en die kruike wat in hulle hande was, verbreek.