RIGTERS 5:18
RIGTERS 5:18 Bybel vir almal (ABA)
Maar die mense van Sebulon en Naftali was nie bang nie. Hulle het kom wagstaan op die berge van die land.
Deel
Lees RIGTERS 5RIGTERS 5:18 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Sébulon is 'n volk wat sy siel gering ag tot die dood toe; ook Náftali op die hoogvlaktes.
Deel
Lees RIGTERS 5RIGTERS 5:18 Afrikaans 1983 (AFR83)
Sebulon was nie bang vir die dood nie en Naftali het die dood getrotseer op die hoogland.
Deel
Lees RIGTERS 5RIGTERS 5:18 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Sebulon is manskappe wat die dood uittart, ook Naftali, op die heuwels in die veld.
Deel
Lees RIGTERS 5RIGTERS 5:18 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Sebulon en Naftali was 'n volk wat hulle lewe tot die dood in gevaar gestel het op die hoogtes van die veld.
Deel
Lees RIGTERS 5