RIGTERS 4:3
RIGTERS 4:3 Bybel vir almal (ABA)
Jabin het 900 oorlogkarre van yster gehad, en hy het die Israeliete 20 jaar lank verdruk. Die Israeliete het tot die Here gebid en gevra dat Hy hulle moet help.
RIGTERS 4:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die kinders van Israel het die HERE aangeroep; want hy het negehonderd ysterwaens gehad en die kinders van Israel twintig jaar lank swaar verdruk.
RIGTERS 4:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy het nege honderd ysterstrydwaens gehad en hy het die Israeliete twintig jaar lank verdruk. Daarom het hulle tot die Here geroep om hulp.
RIGTERS 4:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die Israeliete het na die HERE om hulp geroep, want Sisera het negehonderd ysterstrydwaens gehad en hy het die Israeliete twintig jaar lank wreed mishandel.
RIGTERS 4:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En die kinders van Israel het die HERE aangeroep, want hy het nege honderd ysterwaens gehad; en twintig jaar lank het hy die kinders van Israel baie verdruk.