RIGTERS 4:24
RIGTERS 4:24 Bybel vir almal (ABA)
Die Israeliete het 'n sterker volk geword en hulle het koning Jabin van Kanaän verdruk, totdat hulle hom heeltemal oorwin het.
RIGTERS 4:24 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die hand van die kinders van Israel het al swaarder gaan druk op Jabin, die koning van Kanaän, totdat hulle Jabin, die koning van Kanaän, uitgeroei het.
RIGTERS 4:24 Afrikaans 1983 (AFR83)
en hulle het al hoe meer die oorhand oor hom gekry totdat hulle hom vernietig het.
RIGTERS 4:24 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die hand van die Israeliete het algaande swaarder gedruk op Jabin, die koning van Kanaän, totdat hulle Jabin, die koning van Kanaän, vernietig het.
RIGTERS 4:24 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En die hand van die kinders van Israel was voorspoedig en het oorwin teen Jabin, die koning van Kanaän, totdat hulle Jabin, die koning van Kanaän, vernietig het.