RIGTERS 4:23
RIGTERS 4:23 Bybel vir almal (ABA)
Ja, die Here het daardie dag vir koning Jabin van Kanaän verneder. Die Israeliete het gewen.
Deel
Lees RIGTERS 4RIGTERS 4:23 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
So het God dan op dié dag Jabin, die koning van Kanaän, voor die kinders van Israel onderwerp.
Deel
Lees RIGTERS 4RIGTERS 4:23 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daardie dag het God vir koning Jabin van Kanaän voor die Israeliete verneder
Deel
Lees RIGTERS 4RIGTERS 4:23 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
So het God op daardie dag vir Jabin, die koning van Kanaän, die knie laat buig voor die Israeliete.
Deel
Lees RIGTERS 4RIGTERS 4:23 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En God het Jabin, die koning van Kanaän, op daardie dag voor die kinders van Israel onderwerp.
Deel
Lees RIGTERS 4