RIGTERS 4:12
RIGTERS 4:12 Bybel vir almal (ABA)
Sisera het gehoor Barak het teen Tabor-berg opgegaan.
Deel
Lees RIGTERS 4RIGTERS 4:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En toe hulle aan Sísera berig bring dat Barak, die seun van Abinóam, na die berg Tabor opgetrek het
Deel
Lees RIGTERS 4RIGTERS 4:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daar is aan Sisera vertel dat Barak seun van Abinoam na Taborberg toe opgetrek het.
Deel
Lees RIGTERS 4RIGTERS 4:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Toe hulle vir Sisera berig bring dat Barak, seun van Abinoam, na die berg Tabor opgetrek het
Deel
Lees RIGTERS 4RIGTERS 4:12 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En hulle het vir Sisera te kenne gegee dat Barak, die seun van Abinoam, opgegaan het na die berg Tabor.
Deel
Lees RIGTERS 4