RIGTERS 4:1
RIGTERS 4:1 Bybel vir almal (ABA)
Die Israeliete het weer dinge gedoen waarvan die Here nie hou nie. Ná die dood van Ehud
Deel
Lees RIGTERS 4RIGTERS 4:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
MAAR ná die dood van Ehud het die kinders van Israel weer gedoen wat verkeerd was in die oë van die HERE.
Deel
Lees RIGTERS 4RIGTERS 4:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Na Ehud se dood het die Israeliete weer gedoen wat verkeerd is in die oë van die Here.
Deel
Lees RIGTERS 4RIGTERS 4:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ná Ehud se dood het die Israeliete weer gedoen wat verkeerd is in die oë van die HERE.
Deel
Lees RIGTERS 4RIGTERS 4:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En die kinders van Israel het weer gedoen wat verkeerd was in die oë van die HERE toe Ehud gesterf het.
Deel
Lees RIGTERS 4