RIGTERS 3:31
RIGTERS 3:31 Bybel vir almal (ABA)
Ná Ehud het Samgar die leier geword. Hy was die seun van Anat, en hy het 600 Filistyne doodgemaak met 'n skerp stok. So het hy ook die Israeliete gered.
Deel
Lees RIGTERS 3RIGTERS 3:31 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe kom ná hom Samgar, die seun van Anat, wat van die Filistyne seshonderd man met 'n osdrywerstok verslaan het; en ook hy het Israel verlos.
Deel
Lees RIGTERS 3RIGTERS 3:31 Afrikaans 1983 (AFR83)
Na Ehud het Samgar seun van Anat opgetree. Hy het ses honderd Filistyne doodgeslaan met 'n stok en so vir Israel gered.
Deel
Lees RIGTERS 3RIGTERS 3:31 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ná Ehud was dit Samgar, seun van Anat. Hy het die Filistyne verslaan, seshonderd man, met 'n osdrywerstok. Ook hy het Israel verlos.
Deel
Lees RIGTERS 3RIGTERS 3:31 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En ná hom was Samgar, die seun van Anat, wat van die Filistyne ses honderd man met 'n osprikkel gedood het; en hy het ook Israel gered.
Deel
Lees RIGTERS 3