RIGTERS 3:18
RIGTERS 3:18 Bybel vir almal (ABA)
Toe Ehud die belasting klaar vir die koning gegee het, het hy die mense teruggestuur wat die belasting-geld gedra het.
Deel
Lees RIGTERS 3RIGTERS 3:18 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En toe hy die belasting volledig afgelewer het, bring hy die mense wat die belasting gedra het, weg
Deel
Lees RIGTERS 3RIGTERS 3:18 Afrikaans 1983 (AFR83)
Nadat Ehud die belasting oorhandig het, het die koning die mense wat dit gebring het, laat vertrek
Deel
Lees RIGTERS 3RIGTERS 3:18 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Nadat hy die belasting nadergebring het, het hy die manskappe wat die belasting gedra het, laat gaan.
Deel
Lees RIGTERS 3RIGTERS 3:18 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En nadat hy klaar was om die geskenk te offer, het hy die mense wat die geskenk gedra het, weggestuur.
Deel
Lees RIGTERS 3