RIGTERS 3:14
RIGTERS 3:14 Bybel vir almal (ABA)
Die Israeliete het koning Eglon van Moab 18 jaar lank gedien.
Deel
Lees RIGTERS 3RIGTERS 3:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die kinders van Israel het Eglon, die koning van Moab, agttien jaar lank gedien.
Deel
Lees RIGTERS 3RIGTERS 3:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Israeliete was agtien jaar lank die onderdane van koning Eglon van Moab.
Deel
Lees RIGTERS 3