RIGTERS 2:22
RIGTERS 2:22 Bybel vir almal (ABA)
Ek wil die Israeliete toets, Ek wil kyk of hulle soos hulle voorvaders sal doen wat Ek wil hê.”
Deel
Lees RIGTERS 2RIGTERS 2:22 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
om Israel deur hulle op die proef te stel, of hulle die weg van die HERE sal hou deur daarin te wandel soos hulle vaders dit gehou het, of nie.
Deel
Lees RIGTERS 2RIGTERS 2:22 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek wil hulle met hierdie nasies op die proef stel om te sien of die Israeliete so gehoorsaam sal wees aan my wil soos hulle voorvaders en daarvolgens sal lewe of nie.”
Deel
Lees RIGTERS 2