RIGTERS 2:11
RIGTERS 2:11 Bybel vir almal (ABA)
Die Israeliete het toe dinge gedoen waarvan die Here nie hou nie, hulle het die Baäls gedien.
Deel
Lees RIGTERS 2RIGTERS 2:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die kinders van Israel het gedoen wat verkeerd was in die oë van die HERE: hulle het die Baäls gedien
Deel
Lees RIGTERS 2RIGTERS 2:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Israeliete het toe gedoen wat verkeerd is in die oë van die Here: hulle het die Baäls gedien.
Deel
Lees RIGTERS 2