JAKOBUS 4:5
JAKOBUS 4:5 Bybel vir almal (ABA)
In die Ou Testament is geskryf: “ God het die lewe vir ons gegee, Hy wil ons lewe heeltemal vir Homself hê.” Julle weet dit is waar.
Deel
Lees JAKOBUS 4JAKOBUS 4:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Of meen julle dat die Skrif tevergeefs sê: Met jaloersheid begeer die Gees wat in ons woon?
Deel
Lees JAKOBUS 4JAKOBUS 4:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Of dink julle dat die Skrif sonder rede sê dat God die gees wat Hy in ons laat woon, heeltemal vir Homself wil hê?
Deel
Lees JAKOBUS 4JAKOBUS 4:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Of dink julle dat die Skrif verniet sê dat God hunker met besitlikheid na die gees wat Hy in ons laat woon het?
Deel
Lees JAKOBUS 4JAKOBUS 4:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Meen julle dat die Skrif tevergeefs sê: Die gees wat in ons woon, begeer tot afguns?
Deel
Lees JAKOBUS 4