JAKOBUS 4:14
JAKOBUS 4:14 Die Boodskap (DB)
Sê my, weet jy presies wat môre gaan gebeur? Kan jy dit regtig sê? Dink maar aan die lewe. Dit is so onseker en kortstondig. Dit is soos weerlig wat slaan. Die een oomblik is dit helder daar, maar die volgende oomblik is dit weg.
Deel
Lees JAKOBUS 4JAKOBUS 4:14 Bybel vir almal (ABA)
Julle is mense wat nie weet wat môre in julle lewe sal gebeur nie, want julle is soos 'n miswolk, 'n mens sien dit net 'n kort tydjie, en dan verdwyn dit.
Deel
Lees JAKOBUS 4JAKOBUS 4:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
julle wat nie eens weet wat môre sal gebeur nie. Want hoedanig is julle lewe? Dit is tog maar 'n damp wat vir 'n kort tydjie verskyn en daarna verdwyn.
Deel
Lees JAKOBUS 4