YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JAKOBUS 4:10

JAKOBUS 4:10 Bybel vir almal (ABA)

Julle moet vir die Here wys dat julle nie dink julle is belangrik nie. Dan sal Hy julle belangrik maak.

Deel
Lees JAKOBUS 4

JAKOBUS 4:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Verneder julle voor die Here, en Hy sal julle verhoog.

Deel
Lees JAKOBUS 4

JAKOBUS 4:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Onderwerp julle in nederigheid voor die Here, en Hy sal julle verhoog.

Deel
Lees JAKOBUS 4

JAKOBUS 4:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Verneder julle voor die Here, dan sal Hy julle verhoog.

Deel
Lees JAKOBUS 4

JAKOBUS 4:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Verneder julle voor die oë van die Here, en Hy sal julle verhef.

Deel
Lees JAKOBUS 4

JAKOBUS 4:10 Die Boodskap (DB)

Buig baie laag voor die Here. Sê dat jy jou hele lewe net vir Hom wil leef. God sal jou optel, daar waar jy in oorgawe voor Hom buig, en jou op ’n ereplek regop, kop omhoog, langs Hom laat staan.

Deel
Lees JAKOBUS 4

JAKOBUS 4:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Val voor die Here neer en wys dat julle van Hom afhanklik is, en Hy sal julle optel en aan julle aansien gee.

Deel
Lees JAKOBUS 4
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's