JESAJA 9:17
JESAJA 9:17 Bybel vir almal (ABA)
Ja, hulle sonde was soos 'n vuur wat brand. Dit het die dorings en bossies verbrand, dit het die plante in die bos aan die brand gesteek. Die rook het in die lug opgegaan.
Deel
Lees JESAJA 9JESAJA 9:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want die goddeloosheid brand soos vuur; dit verteer dorings en distels en steek die digte takke van die bos aan die brand, sodat hulle in 'n rookpilaar opstyg.
Deel
Lees JESAJA 9JESAJA 9:17 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die goddeloosheid brand soos 'n vuur. Dit verteer dorings en dissels en steek die digte takke van die bos aan die brand, sodat hulle in 'n rookkolom verdwyn.
Deel
Lees JESAJA 9