JESAJA 60:18
JESAJA 60:18 Bybel vir almal (ABA)
Niemand sal weer kan sê dat iemand slegte dinge doen aan die mense in jou land nie en niemand sal jou huise verwoes en afbreek nie. Jy sal sê jou mure se naam is ‘Die Here red,’ en jou poorte se naam is ‘Prys die Here.’
Deel
Lees JESAJA 60JESAJA 60:18 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Van geweld sal in jou land nie meer gehoor word nie — van geen verwoesting of verbreking in jou grondgebied nie; maar jy sal jou mure Heil noem en jou poorte Lof.
Deel
Lees JESAJA 60JESAJA 60:18 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daar sal nie meer gehoor word van geweld in jou land nie, of van ondergang en verwoesting binne jou grense nie. Jy sal jou mure noem: Redding, jou poorte: Lof.
Deel
Lees JESAJA 60