JESAJA 54:1
JESAJA 54:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Jubel, onvrugbare vrou, jy wat geen kinders in die wêreld gebring het nie, jubel en juig, jy wat geen geboortepyne geken het nie, want jy, verstote vrou, gaan nou meer kinders hê as een wat getroud is, sê die Here.
Deel
Lees JESAJA 54JESAJA 54:1 Bybel vir almal (ABA)
Die Here sê: “Jerusalem, jy is soos 'n vrou wat nie kinders kon kry nie, maar jy moet juig en baie bly wees, want jy wat alleen was, sal meer kinders hê as 'n getroude vrou.
Deel
Lees JESAJA 54JESAJA 54:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
JUBEL, onvrugbare, wat nie gebaar het nie! Breek uit in gejubel en juig, jy wat geen weë gehad het nie! Want die kinders van die eensame is meer as die kinders van die getroude, sê die HERE.
Deel
Lees JESAJA 54