JESAJA 54:1

JESAJA 54:1 NLV

“Sing, kinderlose vrou wat nooit ’n kind voortgebring het nie. Sing hard en vrolik, juig van vreugde, al het jy nooit ’n kind gehad nie! Want die vrou wat nie kon kinders hê nie, sal nou meer kinders hê as getroude vroue,” sê die HERE.

Gratis leesplanne en oordenkings oor JESAJA 54:1

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid