JESAJA 48:6
JESAJA 48:6 Bybel vir almal (ABA)
Julle het gehoor wat Ek gesê het, julle het gesien wat gebeur. Julle moet sê: ‘Ja, dit is waar.’ Van nou af sal Ek nuwe dinge vir julle sê, dinge wat Ek nie voorheen gesê het nie, dinge wat julle nie geweet het nie.
Deel
Lees JESAJA 48JESAJA 48:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Jy het dit gehoor — aanskou dit alles! Sal júlle dit dan nie verkondig nie? Van nou af laat Ek jou nuwe dinge hoor en geheime wat jy nie geweet het nie.
Deel
Lees JESAJA 48JESAJA 48:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Julle het dit alles gehoor, julle kon dit alles self sien, sal julle dan nie daarvan getuig nie? Van nou af laat Ek julle nuwe dinge hoor, dinge wat verborge was, waarvan julle niks geweet het nie.
Deel
Lees JESAJA 48