Jesaja 48:6

Jesaja 48:6 DB

Jy het mos gehoor wat Ek gesê het gaan gebeur. Jy het gesien hoe dit gebeur het. Kan jy dit ontken? Ek gaan nou vir jou van nuwe dinge vertel wat Ek tot dusver nog stil gehou het. Jy het nog nie daarvan gehoor nie.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid