JESAJA 33:14
JESAJA 33:14 Bybel vir almal (ABA)
Die sondaars in Sion skrik, die slegte mense begin bewe. Hulle sê: “Watter mense kan woon by 'n vuur wat alles verbrand? Wie kan woon by 'n vuur wat altyd aanhou brand?
JESAJA 33:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die sondaars in Sion bewe, siddering het die roekelose aangegryp. Hulle sê: Wie van ons kan woon by 'n verterende vuur, wie van ons kan woon by 'n ewige gloed?
JESAJA 33:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die sondaars staan verskrik in Sion, die godloses is angsbevange: wie van ons kan dit by 'n verterende vuur uithou, wie van ons kan dit uithou by 'n vuur wat brand sonder ophou?
JESAJA 33:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
In Sion sidder sondaars van angs; bewing pak hulle beet, hulle wat vervreemd is van God: “Wie van ons kan by 'n verterende vuur vertoef? Wie van ons kan by 'n ewig brandende vuurherd vertoef?”
JESAJA 33:14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die sondaars in Sion is bang; vrees het die geveinsdes verras. Wie van ons sal by die verterende vuur woon? wie van ons sal by ewige brande woon?